Smithfield Information

For more information on Smithfield, it's people and attractions, please click link below.

Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.

www.smithfieldinfo.co.za

Live from Smithfield

Wednesday, May 16, 2012

Koue

Vanoggend was daar die eerste ryp duidelik sigbaar. 'n Koue front sal teen Donderdag die kusgebiede tref, waarna die temperature teen die naweek aansienlik sal daal. Winter is hier. Dit lyk asof dit 'n normale winter sal wees, met minder reen gedurende winter as vorige paar jaar.

No comments:

Post a Comment