Na Oom Jurie se ongeluk het ons die volgende inligting:
Oom Jurie gaan vandag 'n operasie ondergaan waar sy regter elmboog herbou gaan word met plate en skroewe. Dit wil voorkom asof die arm gered kan word.
Ons al later vandag weer meer inligting plaas sodra ons gehoor het hoe die operasie af geloop het.
Ons wens Oom Jurie sterkte toe.
Weather and related news for Smithfield and surrounding areas.This service is for amateur radio operators and private citizens in this area and also the rest of RSA for educational and research purposes. This is a non profit organization and the service is free. Weer en nuus vir Smithfield en omliggende areas.Die diens is vir amateur radio operateurs en privaat inwoners van die area en die res van RSA vir onderrig en navorsing. Die diens is nie-winsgewend en is gratis. www.smithfieldinfo.co.za
Smithfield Information
For more information on Smithfield, it's people and attractions, please click link below.
Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.
www.smithfieldinfo.co.za
Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.
www.smithfieldinfo.co.za
No comments:
Post a Comment