Smithfield Information

For more information on Smithfield, it's people and attractions, please click link below.

Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.

www.smithfieldinfo.co.za

Live from Smithfield

Thursday, January 3, 2013

Kontak

Ek wil graag versoek dat almal wat hierdie blad lees en belang stel in plaas veiligheid, my asb dringend kontak. Ons is op soek na plase se GPS liggings, veral die posisies van die hekke en die huise. Die inligting word op 'n data basis gesit om redding en reaksie te vergemaklik en tyd te bespaar, wat lewensbelangrik kan wees. Gebruik kontak besonderhede op die blad. Baie dankie

Len du Plessis

No comments:

Post a Comment