Die beheerkamer stelsels is in werking. Die beheerkamer is aktief en ons eerste welslae behaal met alarm monitering oor verlede naweek. Kontak ons gerus vir meer inligting.
Marnet is operasioneel en toetse word tans gedoen in verskillende rigtings om effektiwiteit te bepaal en dan te verbeter.
Radio bly DIE enigste onfeilbare manier van kommunikasie. So skakel gerus in.
Len du Plessis
0737945525
Weather and related news for Smithfield and surrounding areas.This service is for amateur radio operators and private citizens in this area and also the rest of RSA for educational and research purposes. This is a non profit organization and the service is free. Weer en nuus vir Smithfield en omliggende areas.Die diens is vir amateur radio operateurs en privaat inwoners van die area en die res van RSA vir onderrig en navorsing. Die diens is nie-winsgewend en is gratis. www.smithfieldinfo.co.za
Smithfield Information
For more information on Smithfield, it's people and attractions, please click link below.
Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.
www.smithfieldinfo.co.za
Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.
www.smithfieldinfo.co.za
No comments:
Post a Comment