Goeie more al my lesers. Van vandag, 15 Desember 2012, gaan ek drie maal per dag die weer statistieke deurgee min of meer op die volgende tye: 07:00, 13:00 en 17:00. Indien ander drastiese veranderinge in die weer plaasvind, sal meer gereelde plasings gedoen word. Log sal gehou word van elke dag se weer, en kan aangevra word per e-pos soos op die blad.
Indien daar tussen daardie tye inligting verlang word, kan ek ook gekontak word om die inligting deur te gee. U kan ook "subscribe" op die blad en die inligting kom dan per e-pos deur.
Geniet die fees seisoen en ek wens almal voorspoed toe.
Len du Plessis
Weather and related news for Smithfield and surrounding areas.This service is for amateur radio operators and private citizens in this area and also the rest of RSA for educational and research purposes. This is a non profit organization and the service is free. Weer en nuus vir Smithfield en omliggende areas.Die diens is vir amateur radio operateurs en privaat inwoners van die area en die res van RSA vir onderrig en navorsing. Die diens is nie-winsgewend en is gratis. www.smithfieldinfo.co.za
Smithfield Information
For more information on Smithfield, it's people and attractions, please click link below.
Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.
www.smithfieldinfo.co.za
Vir meer oor Smithfield, sy mense en aanbiedinge, klik asb op die skakel hieronder.
www.smithfieldinfo.co.za
No comments:
Post a Comment